Saturday, April 7, 2012

Ilne en Herman Troue


Die troue was op Riebeeck Wes. Mens wonder net toe hulle dit beplan het, of hulle ingedagte gehou het dat die namiddag verkeer en gepaardgaande verkeersknope hier verskriklik is!!



Die slimste ou wat ooit geleef het in ons land kom van hier. Hy skryf dik boeke oor Afrika veldgras, verslaan die Engelse op kommando word later 'n minister by hulle, kanselier van Cambridge universiteit en stig sommer ook die VVO!















Ons familie  is ook tot alles in staat!







Die mooiste kerk. Daardie vroeg 20e eeuse argitektuur nog in die kruis vorm.


Die dominee bly in ewe mooie styl.


Binne nog soos ons groot geword het, 'n regte kansel



Bakkies met groot word grondjies.




En toe...die groot oomblik waarvoor almal so lank gewag het!!
Als opgehelder deur skoonhede soos jy nog nie gesien het nie.

Terwyl die agterryers mooi na ons kyk.



Om alles af te rond, die koningin van die motor bedryf, die Jaguar 3.8 V8 Merk II uit die '60s.







Alles soo mooi vir ons voorberei



Ou vriende tel die drade op


Terwyl die son oor die mooie Boland ondergaan. Saronsberg se piek in die verte. Verbeel jou net hoe dit Julie maand lyk, spierwit gesneeu.



Iemand moet ons op die nou en reguit pad probeer hou...



 Terwyl die res begin uitrafel



Hier was jy net toegelaat indien jy jouself met jou vingerafdruk kon identifiseer





 
"Jy sal my nie glo nie Roelf, maar toe sy gebore was, toe was sy net so groot! "












Die hoopvolles staan tou


 


En ons groet die mooiste bruidjie van 2012!! ILNE!!!